Nipple Caps & G-strings – Book – Review

  • January 20th, 2023
  • Posted in News

Thank you very much to Anin Myburgh for the following wonderful email received after reading Nipple Caps & G-strings:

Hi, ek is Anin Myburgh!

Ek het nou net jou boek Gigi Nipple Caps & G string gelees, en wil net sê WOW! Die boek is amazing, en al die stories van die funny moments na die sad moments.

Ek wil net sê ek kyk so baie op na jou nou. Ek is 23 en het ook nou net getrek van ‘n klein dorp na Pretoria (a big leap), dit is bietjie scary maar deur jou boek te lees het vir my gewys “the show must go on” – jou positiwiteit is aansteeklik!

Jy het alles aangepak by die horings. En ek is so bly dat ek in die boekwinkel geloop het en die boek gesien het.

Ek wil net laaste sê dankie! Dankie vir jou waarheid! En die paar tips vir ‘n lap dance.

Groete
Jou nuwe grootste aanhanger
Anin ♡

Comments are closed.

Search this site

  • SA Corona Virus Online Resource